T Show
What's new
2010 T Show supported despite challenges
The 2010 Tshwane International Show (T Show), which was held at the Tshwane Events Centre from 27 August to 5 September, was supported by exhibitors and visitors despite difficult circumstances.
Miniatuurperdjies by T Skou
Die Miniatuurperd Vereniging van Suid-Afrika se nasionale kampioenskappe word Vrydag, 3 September tydens die T Skou beoordeel. Dit is twee jaar sedert die vorige nasionale kampioenskappe en ‘n vol program word op Vrydag en Saterdag aangebied.

